Centre-Ville Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Centre-Ville Guest House is 'n 4-ster-gastehuis in die middel van Franschhoek, 2 minute se stap van al die winkels, galerye en restaurante af. Die Hugenote Monument is slegs 200 m weg.
Hierdie grasieuse Victoriaanse huis is in 1905 gebou en is een van die juwele van ons dorp met ouwêreldse sjarme, oregan-vloere en hoë plafonne.
Ons het 8 smaakvol versierde kamers, almal en-suite met lugversorging, haardroërs, DStv, skeerpunte, yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers het lugversorging en gratis internet-toegang.
Gaste kan ontspan by ons plonspoel of op die dek of stoep met pragtige uitsigte oor die dorp en die omliggende berge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 110
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 9 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Centre-Ville Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang