Successfully reported
+35

Centurion Golf Suites Boca Walk

Gastehuis
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2025 tot 31 Des 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Boca Walk, John Vorster Drive, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • Vanaf R1 795 R1 347 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegkruipplek vir die reisende sakeman of aktiewe ontspanningsoeker, en bied die oordeelkundige reisiger luukse verblyf in 'n veilige, rustige omgewing. Geleë in die gesogte Centurion Residential Estate and Country Club, is Centurion Golf Suites sentraal geleë na 'n aantal groot sake- en winkelsentrums, net 20 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en slegs 35 minute vanaf Lanseria Lughawe.

Centurion Golf Suites Boca Walk bied 7 luukse en suite-kamers wat deftig ingerig is om 'n ontspanne en gemaklike verblyf te verseker. Die luukse kamers sluit ontbyt vir 2 mense in. Ons baie gewilde 3 slaapkamer woonstel met 2 badkamers, kan ook op 'n selfsorg basis of op bed en ontbyt bespreek word. Hierdie eenheid is ideaal vir lang verblyf kliënte en groepe wat saam reis.

Fasiliteite is ook beskikbaar vir besigheidsontbyte, middagetes, aandetes, seminare en produkbekendstellings by die Country Club wat langs Centurion Golf Suites Boca Walk geleë is.
Konferensiegeriewe by die buiteklub, 18 putjie-gholfbaan, dryfbaan, mashie-baan asook tennis- en muurbalbane.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carima V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelijkheid, gemaklik, baie sentraal. Ongelooflik lekker gebly, personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit hoogs aanbeveel.
Aug 2025
Maria R
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable, felt like home. Peaceful and safe after a long travel from Botswana and Namibia.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Greg S
Gesin met klein kinders
5.0
Puik in alle opsigte. Baie netjies, skoon en gerieflik. Goeie en veilige ligging en sal die plek enige dag aanbeveel. Ek wil eintlik glad nie 'n aanbe...
Sien meer
Apr 2025
Ria B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende gastehuis! Sal beslis weer kom. Uitstekend! Netjies, skoon, vriendelike personeel, heerlike ontbyt, pragtige omgewing.
Mrt 2025
Celeste S
5.0
Ongelooflike klientediens. Die gasheer het uit sy pad gegaan vir ons. Lanklaas soveel menslikheid en goeie klientediens ervaar. Baie dankie, Craig!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 31 Boca Walk, John Vorster Drive, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • Gaste dink Centurion Golf Suites Boca Walk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 795
R 1 795 R 1 347
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 795
R 1 795 R 1 347
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 795
R 1 795 R 1 347
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Boca Walk, John Vorster Drive, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMmNhNTQ0LWQwM2UtNDc2ZS1hYjY4LThlM2NlNjE0OTFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 795 nouVanaf R1 346 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 31 Boca Walk John Vorster Drive, Centurion Residential Estate 0169 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.872095 28.204526
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang