Centurion Golf Suites Boca Walk
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2025 tot 31 Des 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Boca Walk, John Vorster Drive, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
-
Vanaf
R1 795R1 347 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte en veilige Centurion Residential Estate & Country Club wat sentraal vanaf al die groot sakekerns en winkelsentrums geleë is. Dit is net 20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 35 minute se ry vanaf Lanseria-lughawe.
Verblyf is beskikbaar in 7 luukse en suite-kamers wat gaste van rustige en gerieflike verblyf verseker. Die luukse kamers sluit ontbyt vir 2 gaste in. Centurion Golf Suites Boca Walk het 'n baie gewilde drieslaapkamerwoonstel met 2 badkamers. Dié woonstel kan as selfsorg of B&B bespreek word. Die eenhede is ideaal vir gaste wat vir lank saam reis.
Geriewe is ook beskikbaar vir sake-ontbyte, middagetes, aandetes, seminare en bekendstellings by die buiteklub langsaan. Daar is ook konferensiegeriewe, 'n 18 putjie-gholfbaan, dryfbaan, vyfysterbaan en tennis- en muurbalbane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 31 Boca Walk, John Vorster Drive, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
- Gaste dink Centurion Golf Suites Boca Walk het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Boca Walk, John Vorster Drive, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang