Successfully reported
+15

Cest La Vie Wine Route Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Buitenzorg Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 999 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welkom by Cest La Vie Wynroete-woonstel, die perfekte toevlugsoord vir wynliefhebbers en natuurentoesiaste. Die ruim en privaat selfsorg-ateljeewoonstel is in die skilderagtige Somerset-Wes geleë, naby verskeie bekende wynplase, keurige restaurante en asemrowende staproetes.

Die lugversorgde ateljee is ruim ontwerp met 'n oopplan-uitleg om gerief en ontspanning te verseker. Die slaapkamerarea spog met 'n koninggrootte-bed. Die moderne badkamer het 'n verfrissende stort, 'n slanke toilet en 'n stylvolle wasbak.

Die goed toegeruste kombuis het 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Geniet kulinêre skeppings by die knus ontbytkroeg met stoeltjies, of ontspan in die sitarea op die gemaklike rusbank terwyl jy na die platskerm-TV kyk. Bly verbind met Wi-Fi-internettoegang, en geniet die sonskyn in jou eie privaat buitesitarea.

As 'n gas by Cest La Vie Wine Route Apartment het gaste ook toegang tot die gedeelde sprankelblou swembad, omring deur 'n ontspanne sitarea.

Met sy ligging is Cest La Vie Wine Route Apartment die ideale tuiste weg van die huis af vir diegene wat 'n rustige en gerieflike basis soek om die beste van wat Somerset-Wes te bied te verken. Smul aan wynproe, eet in wêreldklas restaurante, stap in skilderagtige landskappe, of ontspan bloot op wit sandstrande. Ervaar die skoonheid en bekoring van die Kaapse Wynlande in styl by Cest La Vie Wine Route Apartment.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 13 Buitenzorg Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Buitenzorg Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d6cfc2151c6e48a5d700c04b6c8bfdad817165dbf1a063ca7fcb794693b9eb93450cebdb2f957225643b80107782ac203f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag (plek vir 2) 13 Buitenzorg Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.071187085392 18.856860536239
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang