Successfully reported

Zhantique Guest House 1

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Ronel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vreeslike oulike plekkie - baie privaat ook - sal weer hier oorbly. Plekkie baie oulik - was net 'n beetje koud oor die naweek - maar darem was die komberse meer as warm genoeg. Oulik ingerig, sou net donkerder gordyne voorstel in die kamer - mens kon van binne af 'uit' sien - en dalk 'blinds' in die badkamer - daar was net 'n kant gordyn, al was dit teen 'n dooie muur - voel mens maar iemand kan enige tyd 'oorloer'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virginia F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Highly recommended. The unit was very comfortable and perfect for our needs. Fresh, clean linen and bedding were provided. The owners were very friendly and the staff extremely helpful and friendly. Had a bit of an issue with hot water and a water leak, but this was quickly and amicably resolved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie gerieflik en veilig vir oornagverblyf. Perfekte oornagverblyf naby OT Tambo lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mientjie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Bekostigbare netjiese verblyf vir gesin van 4. Goeie nagrus gekry. Plekkie was netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig. Netjies en veilig. Naby aan die lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik! Netjies! Pragtige plekkie - uiters netjies en gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Privaat. Lekker. Netjies. Gerieflik. Ons het bitter lekker gebly. Dankie vir goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal die plek voorstel en weer gebruik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Sal weer daar plek bespreek. Baie rustig, sou graag shampoo en seep wou gehad het. Voordeur/skuifdeur was foutief by sy kosyn, baie los. Voel bietjie onveilig. Halwe rol toiletpapier by aankoms op houer. Voel dat ou een afgehaal moes wees en vervang met nuwe vol een. Wit handdoeke voel al opgebruik/uitgerafel. Dalk tyd vir nuwe handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zhantique Guest House 1
Dankie vir jou review. Geen van die was onder ons aandag gebring gedurende die booking nie. Dit sal goed wees om te weet van enige ongemak terwyl gaste by ons is. Maak asb seker of daar seep is voor jy 'n plekkie boek. Ongelukkig is ons plekkies baie goedkoop en verskaf ons nie. Ons het nuwe handdoeke, dankie.

Albert K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Very nice stay, thanks. My only complaint is there was no milk or sugar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2B Ross Street, Boksburg West, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea73df059f092917f0aea93f3f6c8f6d3dd56635bee5dc377f327a9751177c601242ce99c7668364ca9eb0764fb67c955edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 2B Ross Street Boksburg West 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.195541 28.237871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang