Successfully reported
+116

Zhantique Guest House 1

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2B Ross Street, Boksburg West, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zhantique Guest House 1 is ideaal in Boksburg naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe en alle geriewe geleë.

Verblyf word in 4 eenhede aangebied. Eenhede 1, 3 en 4 het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n platskerm-TV met Netflix en sekere DStv-kanale, asook toegang tot gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Skuifdeure maak oop op 'n onderdakstoep met 'n tafel en 2 stoele. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Eenheid 2 beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is nog 2 dubbelslaapbanke in die oopplan-leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en WiFi in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ronel G
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslike oulike plekkie - baie privaat ook - sal weer hier oorbly. Plekkie baie oulik - was net 'n beetje koud oor die naweek - maar darem was die ko...
Sien meer
Jul 2025
Virginia F
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommended. The unit was very comfortable and perfect for our needs. Fresh, clean linen and bedding were provided. The owners w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Manie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en veilig vir oornagverblyf. Perfekte oornagverblyf naby OT Tambo lughawe.
Apr 2025
Mientjie P
Gesin met klein kinders
5.0
Bekostigbare netjiese verblyf vir gesin van 4. Goeie nagrus gekry. Plekkie was netjies en vriendelike diens.
Mrt 2025
Elize M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Netjies en veilig. Naby aan die lughawe.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2B Ross Street, Boksburg West, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Zhantique Guest House 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2B Ross Street, Boksburg West, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea73df059f092917f0aea93f3f6c8f6d3dd56635bee5dc377f327a9751177c601242ce99c7668364ca9eb0764fb67c955edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 2B Ross Street Boksburg West 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.195541 28.237871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang