Successfully reported

Chaka Terraces 19

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Coertzen V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie ruim, netjies en veilig. Baie goeie dienste en dan natuurlik die beste uitsig. Baie ruim, netjies en veilig. Baie goeie dienste en dan natuurlik die beste see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertius
Chaka Terraces 19
Baie dankie - bly julle het lekker gekuier.

Percy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

The view and location are amazing. Very clean apartments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Great view, spacious, easy beach access. Had a great time. Will definitely recommend for the view and distance from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilber V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Ongelooflik, die uitsig, toegang tot strand en ongelooflike see klanke. Die uitsig is asemrowend. Die geluide van die see so duidelik. Privaat toegang tot die strand so gerieflik. Sal aanraai mense om net hulle eie messe saam te bring, die beskikbaarheid was nie groot nie, braaier ook op sy laaste bene.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tertius
Chaka Terraces 19
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons vul maar gereeld die kombuisgoed aan - die braaier word 1 x per jaar vervang. Dit sal met ons volgende besoek weer reggestel word. Groete

Darryl S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Stunning stay next to the ocean. Beautiful location with a view of the ocean from the balcony and two of the bedrooms. Direct access via a private secure gate to the beach. Overall, a great stay and recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Verblyf baie geniet met alles wat nodig is. Baie lekker gebly, alles is in werkende toestand en goed onderhou. Die gasheer is beskikbaar en baie hulpvaardig. Vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderlike ligging, gerieflike en netjiese woonstel. Eienaar baie hulpvaardig. Beslis waarde vir jou geld. Die uitsig is fantasties en die woonstel is baie netjies en veilig. Maklike toegang tot die strand en loopafstand na Salt Rock strand. Die eienaar was ook baie hulpvaardig. Het heerlik gebly en sal beslis weer in die toekoms besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertius
Chaka Terraces 19
Dankie Carien - bly julle het die vakansie geniet.

Nico M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker, elke sent werd. Mooiste uitsig oor die see, op die strand. Die plek is lekker geleë naby alle restaurante, winkelsentrums, strande. Baie netjies en goed ingerig vir 6 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertius
Chaka Terraces 19
Bly om te hoor julle het lekker gekuier. Groete Tertius

Hazel B
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Great value for money. Fantastic stay, host is extremely supportive, available and politely responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertius
Chaka Terraces 19
Hi Hazel - Thank you for the positive feedback.

Emilia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

We had a lovely time thank you, bad weather ignored. What a lovely view. We had a great time thank you. Except for the number of stairs to the flat (20 at approx 80*) and approx 100 to get to the beach. Not bad for youngsters, but pensioners require easier access, especially when it is requested. Also, the garage could not be unlocked, but open-air parking was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tertius
Chaka Terraces 19
Thank you for the feedback. Glad to hear you had a great time despite the weather. I note that the fact that there is one flight of stairs from the parking to the front door got "lost in translation" in the published description. We will do an update. As for the garage door - apologies for the confusion on this, but it does not lock. Tenants just need to open it. We will also mention this in our information sheet in future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 35 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aa235405678e3d684a624b9b9426afbf7b30e39343b7b5389fdd7ad261c0ce0dfd7b4f5a19e2579b3433c409a9e1e77f63b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 35 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.5121445 31.2314374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang