Chakas Cove 22
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chaka's Cove, 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 624R1 462 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chakas Cove 22 is op die eerste verdieping van die Chaka's Rock-kompleks aan die Noordkus van Ballito. Dit word omring deur uitsigte oor die Indiese Oseaan en die susterkompleks oorkant die pad het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, kinderspeelarea en 'n wassery wat met munte werk.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis het 'n plafonwaaier en is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefaea het 2 rusbanke en 'n slim-TV. Gaste kan hul persoonlike inligting vir stroomdienste gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die balkon met gasbraaigeriewe en 'n etenstafel met stoele. Gaste kan die see-uitsig geniet. Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die susterkompleks oorkant die pad. Daar is geen kluis nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 363
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Chaka's Cove, 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chakas Cove 22 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chaka's Cove, 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang