Successfully reported
+25

Chakas Cove 55

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Chaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 941 R1 456 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove 55 is tussen Ballito en Salt Rock geleë in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito. Gaste word omring deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Hierdie pragtige woonstel op die 3de verdieping het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.

Die oopplan-leefarea het pragtige see-uitsigte, gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe.

Die skuifdeure maak oop op die balkon met gasbraaigeriewe, 2 sonbruin beddens en 'n 4-sitplekbank waar etes geniet kan word. Hier kan gaste ontspan en die seebriesie en die lieflike see-uitsigte inneem. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die susterkompleks oorkant die pad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 362

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 43 Ocean Drive, Chaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove 55 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 941
R 1 941 R 1 456
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 941
R 1 941 R 1 456
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 941
R 1 941 R 1 456
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Chaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5e2dd0279bcc2f04f780cc5bc62569598fca13e71d81921893c92a9cb2a219adc42b961194a10b45c83e76e1cf591c9e05d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 941 nouVanaf R1 456 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 43 Ocean Drive Chaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.513865649639 31.230747104663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang