Successfully reported
+34

Chaka's Cove 74

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Main Road, Shakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chaka's Cove 74 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Hierdie eenheid het 'n pragtige see-uitsig en is stapafstand vanaf die strand en Chaka's Rock Tidal Pool, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 2, en die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, insluitend Netflix. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n etenstafel en stoele, wat 'n ideale plek is vir gaste om 'n oggendkoffie te geniet. Gaste het toegang tot gemeenskaplike swembaddens, braai-areas, 'n speelarea vir kinders, asook veilige parkeerplek binne die kompleks.

Tans word hierdie kompleks nie deur geskeduleerde kragonderbrekings geraak nie; dit is egter onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christo J
Gesin met tieners
5.0
Awesome experience. Stunning place, stunning location, just an awesome experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Innis D
Gesin met tieners
5.0
Besondere ondervinding. Dit was uitstekend gewees.
Aug 2025
Fortunate M
Gesin met tieners
5.0
Classy nest for a nuclear family. It was a fun stay. Easy check-in. The host checked on us and helped us navigate getting the key and o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Charolize K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Netjies en gerieflik.
Jan 2024
Nokuthula D
Saam met lewensmaat
4.8
Had a great stay. The place was clean, the host was friendly and accommodating. Would definitely recommend it to my friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ismini Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Main Road, Shakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chaka's Cove 74 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Main Road, Shakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cc6af404d42b077ce581863bd15fe0b9c6e1123fc2fc9b01436192e0d0504067ab7efdc5753e2cf39e6555f10b8b937a2c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 12 Main Road Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.513865419527 31.230220171122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang