Chaka's Cove 74
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Shakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 000R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chaka's Cove 74 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Die eenheid het 'n see-uitsig en is binne stapafstand van die strand en Shaka's Rock getypoel wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.
Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 2 stoele, en die sitarea langsaan het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n etenstafel en stoele wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Gaste het toegang tot gemeenskaplike swembaddens, braai-areas, 'n kinderspeelarea, asook veilige parkeerplek in die kompleks.
Die kompleks word nie deur beurtkrag geaffekteer nie, maar dit is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ismini Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Main Road, Shakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chaka's Cove 74 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Shakas Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang