Successfully reported
+26

Chakas Rock Chalet 39

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Rock Chalet 39 is 'n knus woonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito. Dit is net 600 m vanaf Thompson's Bay-strand en naby Salt Rock- en Perissabaai se strande. Hierdie verblyf is die ideale kuswegbreek vir 'n gesin of vriende.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en daar is 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gemeenskaplike geriewe in die kompleks sluit 'n swembad, braai-area, putt-puttbaan, speelarea vir kinders, reuse-skaak, tennisbaan, muurbalbaan, veilige parkeerplek en motorhuisparkeerplek in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ragini Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe105852eb553ce236150b2b3ba7407b1e3359169729a17063737b83388d8c05208b4fca2227e9875ae65b0ef9f8401947efd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 68 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.516365310128 31.228270446558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang