Chakas Rock Chalet 45
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chakas Rock Chalet 45 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock in Ballito en dit is net 600 m vanaf Thompson's Bay-strand en naby Salt Rock- en Perissa Bay-strand. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende se wegbreek by die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, platskerm-TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Gemeenskaplike geriewe sluit 'n swembad, braai-area, putt-puttbaan, speelarea vir kinders, 'n reuse-skaakstel, tennisbaan, muurbalbaan en veilige onderdakparkeerplek in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ragini Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang