Successfully reported
+28

Chakas Rock Chalets 15

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 600 R2 080 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Chakas Rock Chalets 15 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus aangesien hierdie kompleks 'n uitnodigende swembad het.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Alle gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea, park vir kinders, muurbalbaan en tennisbaan. Die kompleks het ook direkte toegang tot die strand en veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie kompleks is ongeveer 350 m vanaf die getypoele en 400 m vanaf Umhlali-strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6c1c573c896bcee58827e2b8d3558ee99e51d6d393e9d10be7c2e011c03d9d658cd00a5b3a5459ac9406d25ba2bad506b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 080 per nag, vir 5 mense 68 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.516487 31.228502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang