Successfully reported
+17

Ocean Breeze 33 Chaka's Rock Chalets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Breeze 33 Chaka's Rock Chalets is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit is 'n goeie opsie vir 'n wegbreek aan die Dolfynkus, aangesien die kompleks 'n aanloklike swembad het.

Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met self-aanmeld-stroomdienste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe. Gaste het volle toegang tot die oord se geriewe, insluitend putt-putt, 'n swembad, 'n reuse-skaakbord en 'n speelarea vir kinders. Die ligging van hierdie eiendom is 5 minute se ry vanaf die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 68 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bcd9ca576802ef50ddf6233419c8767b98641679a3ff8e3c402dea3b4554b1942ec72f97d9d7c18bb0e59d2bff618fcc8e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 68 Ocean Drive Shaka’s Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.516495271314 31.228600256483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang