Chakas Rock Chalets 3
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Ocean Drive, Unit 3, Chakas Rock Cabanas, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 150 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Chakas Rock Chalets 3 is 'n knus woonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito, net 600 m vanaf Thompson's Bay Beach, 400 m vanaf Chakas Rock Tidal Pool, en naby Salt Rock- en Perissabaai-strande. Dis ideaal vir 'n gesin of vriende se kuswegbreek.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n patio met asemrowende see-uitsigte. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot die patio, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste kan gemeenskaplike geriewe binne die kompleks geniet, insluitend 'n swembad, braai-area, putt-putt-baan, speelarea vir kinders, reuse-skaak, tennisbaan, muurbalbaan, veilige parkeerplek en motorhuisparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 105
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 68 Ocean Drive, Unit 3, Chakas Rock Cabanas, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chakas Rock Chalets 3 het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Ocean Drive, Unit 3, Chakas Rock Cabanas, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang