Chakas Rock Chalets 47
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Ocean Drive, Chakas Rock Chalets, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
 - Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
 
Beskrywing
            Chakas Rock Chalets 47 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dit is die ideale kuswegbreek en boonop het die kompleks 'n swembad en is stapafstand vanaf die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slapakamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met sitplek en 'n TV.
Die woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n etenstafel en ingeboude braai.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 68 Ocean Drive, Chakas Rock Chalets, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Ocean Drive, Chakas Rock Chalets, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang