Successfully reported
+14

Chakas Rock Chalets Unit 6

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4299, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Rock Chalets Unit 6 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n gesinsvriendelike kompleks in Shaka's Rock en bied asemrowende see-uitsigte en 'n ontspanne kuswegbreek aan gesinne en vriende.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na die stoep met see-uitsigte. Daar is ook braaigeriewe.

Die kompleks het 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan, walviskykdek, speelarea vir kinders en 'n putt-puttbaan. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is net 400 m vanaf Thompson Beach en is naby plaaslike restaurante en die gewilde promenade.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadia V
Gesin met klein kinders
5.0
Die kinders het die swembaddens in die kompleks baie geniet. Baie netjies en skoon met aankoms. Mooi opgegradeerde badkamer en kombuis.
Okt 2025
Lorraine B
Gesin met tieners
5.0
Wonderful stay. Lovely unit, very comfortable beds, loved the small thoughtful drinks and snacks. The pool is lovely and well maintaine...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Fortunate M
Gesin met tieners
5.0
Classy and hospitable unit. Unit 6 is a beautiful unit with classy cupboards and a great stove. We enjoyed the treats: milk, sweets, ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Thea H
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut fantasties, ongelooflike uitsig en pragtige verblyf. Ek kan nie uitgepraat raak oor die lekker tyd wat ons gehad het nie. Die eenheid is prag...
Sien meer
Sep 2025
Fanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike plek, mooi, goed geleë, baie goeie diens. Ongelooflike plek. Baie netjies en die gasvrou was puik, heeltyd in kommunikasie gewees.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Illse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4299, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Rock Chalets Unit 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4299, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04c4c3d795dcd95ef799e60dc96c7ef80c32087e78c896b35a2aa02b749e8761b19a7cfab12eeaaad76cafa7d4a299fe70d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 68 Ocean Drive Shaka's Rock 4299 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.516453257585 31.229104511778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang