Larola Terraces
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 15 Cranford Inn Hotel, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Twee Chalets wat in die Larola Terraces-kompleks gevind word, is ateljeewoonstelle in privaat besit, geleë in 'n veilige area in die voorstad van Larola wat ongeveer 2 km vanaf die middedorp van Clarens is.
Die Chalets het 'n klein goed toegeruste kombuisie met 'n yskas (chalet 38 slegs 'n yskassie), mikrogolf, ketel, broodrooster, 2 plaat stoof en al die eetgerei en breekware wat voorsien word. 'n Mezzanine-vlak bokant die leefarea bevat 2 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders.
Die badkamer het 'n toilet, wasbak en die stort is oor die bad. Alle handdoeke en linne word voorsien.
Die klein omheinde binnehof met 'n braai bied jou die geleentheid om buite in die son te sit en ontspan en die uitsig oor berg Horeb te geniet.
Daar is 'n TV maar geen DStv in Chalet 15 nie, en beperkte DSTV in Chalet 38.
Minimumverblyf van 2 nagte oor naweke, 3 nagte oor langnaweke en 4 nagte oor Paasnaweke geld.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jane & Martin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 244
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Unit 15 Cranford Inn Hotel, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Larola Terraces het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 15 Cranford Inn Hotel, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang