Chamonix 16
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1 Collison Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Chamonix 16 is 'n selfsorg-duplekswoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach, Margate. Die kompleks is stapafstand van die Lucien-swemstrand, wat dit die ideale vakansiebestemming maak om die omgewing en die res van die Suidkus se besienswaardighede te verken.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste, maksimum 6 volwassenes en 2 kinders, en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Op die eerste verdieping: Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Kamers 2 en 3 deel die tweede badkamer, wat toegerus is met beide 'n stort en 'n bad. Die vierde slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en het 'n koningingrootte-bed, met toegang tot die derde badkamer, wat 'n stort het.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die oopplan-sitkamer is ingerig met gemaklike sofas en sluit 'n TV met geselekteerde DSTV-kanale in. Daar is lugversorging in die sitkamer op die onderste verdieping.
Elke vlak van die woonstel het 'n skuifdeur wat lei na 'n balkon, waar jy 'n 180-grade panoramiese uitsig oor die see kan geniet en die sonsopkoms kan aanskou. Die balkon op die eerste verdieping is gemeubileer met patio-meubels en sluit gasbraaigeriewe in.
Die kompleks beskik oor 'n privaat swembad en braai-area, sowel as veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 414
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 Collison Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chamonix 16 het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1 Collison Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang