Chandlers Guest House
- Kapasiteit: 77 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Lukin Road, Selborne, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chandlers Guest House is in Selborne, Oos-Londen, geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, sakegebiede en nog baie meer.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers, om aan elke gaste se behoeftes te voldoen. Elke kamer beskik oor lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit het ook 'n lessenaar en klerekas vir langer verblyf en sakereisigers. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf. 'n Kontantkroeg, sowel as braaigeriewe, is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir gaste se gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Lukin Road, Selborne, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Chandlers Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 77 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Lukin Road, Selborne, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang