Chapman View Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Chapman Avenue, Mountainside, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chapman View Villa bied selfsorgverblyf op die grondvloer, binne maklike bereik van die strande, restaurante en winkelsentrums in Gordonsbaai.
Die Chapman View Studio is oopplan en bied slaapplek vir 2 volwassenes en kinders indien vooraf gereël. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n area met 'n matras vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet.
Die eenheid het 'n kombuiswerkruimte toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkering is beskikbaar. Die villa is geleë in 'n baie stil area en bied pragtige uitsigte oor die dorpsligte, die omliggende berge en die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juanica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 85 Chapman Avenue, Mountainside, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Chapman View Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Chapman Avenue, Mountainside, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang