Chargo Merino Inn
- Kapasiteit: 85 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1 and N9 Bypass, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chargo Merino Inn is in Colesberg geleë en bied die perfekte oornagplek in die middel van Suid-Afrika vir moeg reisigers. Die hotel is gerieflik geleë net langs die N1 en bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies vir alle gaste.
Elke kamer is toegerus met lugversorging. Alle slaapkamers bevat dubbelbeddens of 'n kombinasie van 'n dubbel- en enkelbed en het en suite-badkamers.
Gaste kan ontspan in die groot tuin met 'n lieflike groot swembad. Veilige parkering is voor elke kamer beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cornee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 504
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- N1 and N9 Bypass, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Chargo Merino Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 85 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1 and N9 Bypass, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang