Charis Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Bokmakierie Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Charis Guest House is 'n huislike gastehuis in Hartswater in die Noord-Kaap. Charis beteken 'Gift of Grace' en hierdie gastehuis is die ideale plek om te rus en te ontspan. Die gastehuis word omring deur 'n pragtige lowergroen tuin met groot bome wat voëllewe lok.
Verblyf word gebied in 9 gerieflike en suite-kamers, elke kamer met privaat stoep-ingang. Elke kamer beskik oor 'n TV, yskassie, mikrogolfoond, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 Bokmakierie Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Gaste dink Charis Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Bokmakierie Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang