Successfully reported

Zen Den Destinations: Tidal Tranquillity

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lovelyn N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Kitchen was well kitted out, apartment was spotless and comfortable. Wonderful stay, lovely and thoughtful provisions in the apartment. Both caretaker and owner were very kind. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Fabulous. Just lovely from beginning to end. Loved the extra touch of milk in the fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Amazing stay! Beautiful home with a stunning beach vibe, fantastic beach view. Such a beautiful place to stay! I loved the beach house theme. Breathtaking views! Just wow! Stunning home that had everything we needed. Just wish I had had more time there to soak it all in. I absolutely recommend 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantasties. Baie vriendelike ontvangs gehad. Woonstel fantasties toegerus, besonders netjies met pragtige uitsig oor strand area en selfs Tafelberg in die agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gabriel
Zen Den Destinations: Tidal Tranquillity
Johan, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was heerlik om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle weer gou.

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie lekker gebly en die uitsig was iets besonders. Verblyf baie netjies. Baie lekker gebly en die uitsig was iets besonders. Woonstel was skoon, netjies en goed toegerus. Trevor, wat ons ontvang het, was vriendelik en behulpsaam. Die ligging was ideaal. Die parkering was veilig, maar effens knap vir groter motors.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynné K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Charla on Beach was die ideale plek vir ons gesin om te bly. Ons het heerlik gebly, dankie. Verblyf was skoon, goed ingerig en netjies. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam, en die ligging was ideaal. Pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die ligging van die woonstel is uitstekend, en die woonstel self is baie netjies. Die ligging van die woonstel is uitstekend, en die woonstel self is baie netjies en volledig toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Ek het my verblyf hier regtig baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gabriel
Zen Den Destinations: Tidal Tranquillity
Baie dankie, Danie, vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was vir ons 'n groot plesier om jou te akkommodeer. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Marianne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige skoon en netjiese woonstel met 'n fantastiese uitsig. Ons gaan gereeld daarheen. Altyd 'n plesier om daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gabriel
Zen Den Destinations: Tidal Tranquillity
Marianne, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Jp J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Bly plek was mooi skoon en genoeg spasie. Die uitsig oor die see was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker tyd gehad. Weer en see was fantasties. Baie lekker gebly. Veilige area en parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Gabriel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Beach Road, Welgelegen Apartments 607, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66777606da86b3d5c519aef6b8501a1e4e4075dbc46aab1f522f4a0ba6d771b23ad48747e89514475fb93d06e9ab9d27b8f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 47 Beach Road Welgelegen Apartments 607, Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121244995358 18.831316386138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang