Successfully reported
+19

Charlie's Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Charlie's Place is 'n selfsorg-eenheid wat gemaklike oornagverblyf in Beaufort-Wes bied. Die eiendom se sentrale ligging bied maklike toegang tot hoofweë en plaaslike geriewe.

Hierdie eenheid met 1 slaapkamer het 'n privaat ingang en kan gemaklik tussen 2 en 4 gaste akkommodeer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 dubbelbeddens, terwyl 'n dubbelslaapbank in die leefarea beskikbaar is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n induksiestoofplaat en 'n mikrogolfoond. Daarbenewens bied die eenheid 'n TV en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n tuin met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot parkeerplek en 'n swembad op die perseel.

Besoekers kan aktiwiteite soos stap, voëlkyk en sterrekyk in die nabygeleë Karoo Nasionale Park geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Steph K
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to overnight from JHB - CT - JHB. Always lovely to arrive here - this is our 4th time. We had car issues on the way back to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Gia M
Gesin met tieners
5.0
Very neat & clean. Very neat little place, perfectly comfortable for 2 couples or 1 couple and 2 kids. Service was excellent from our h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Raylene W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie baie nice, die plekkie is pragtig, I love it. Ek het baie lekker gebly, dankie. Sal julle definitief weer skakel wanneer ek weer Beaufort toe kom...
Sien meer
Aug 2025
Sharlene W
Gesin met tieners
5.0
Netjiese, skoon en veilige akkommodasie. Ons was aangenaam verras met die plekkie. Van die skoonste waar ons nog gebly het! Pragtig, mooi, veilig. Sal...
Sien meer
Jul 2025
Rholeen J
5.0
Recommended overnight stop with pets. Excellent accommodation and fabulous hosts. Perfect overnight stop. Safe and secure with an enclo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 62 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charlie's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c3e9f85c63858c9024d61e4977628fdeabb32c2627ed172149c88af1b02792e027c3e4332b68b4607d2cdd8ebbe65996ca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 45 5 1 5 62 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.352265314228 22.597475852917
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang