Successfully reported
+17

Charming Cottage on the Vlei

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 34 Stilt Avenue, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Charming Cottage on the Vlei is op die eienaar se perseel geleë en het sy eie privaat ingang. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie of 'n solo-ontdekkingsreisiger.

Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort.

Die kothuis het 'n toegewese werkstasie, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Let asseblief daarop dat die badkamer nie aan die kothuis gekoppel is nie en via 'n klein binnehof toeganklik moet word.

Dié huis is langs die pragtige Flamingo Vlei geleë en is net 4 km vanaf Bloubergstrandstrand, die wêreldklas-vlieërbranderry-strand.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Cliff Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 34 Stilt Avenue, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 34 Stilt Avenue, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b1e03423c505f7df6e70241652d7ae41f937137f14997db11e009c75fe6976ec21d27d90ee78d41cc6e37840f0fdf1ad075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 34 Stilt Avenue Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -33.8382388 18.5041447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang