Successfully reported
+19

Charming Seaside Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Hart Street, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 295 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Charming Seaside Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis wat op 'n residensiële eiendom geleë is waar die eienaars woon. Die kothuis is 200 m vanaf die seefront in Gonubie geleë, en daar is 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die binnehof.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kothuis beskik ook oor 'n badkamer met 'n stort, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mini-oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die kothuis is toegerus met 'n TV met volledige DStv en beperkte gratis WiFi.

Die kothuis het sy eie ingang, asook onderdakparkeerplek van die straat af en 'n buite-vermaak- en braai-area met 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Die eiendom is gerieflik geleë op die strandfront, 1 km vanaf Gonubie se hoofstrand en rivier, en die ligging bied toegang binne stapafstand van koffiewinkels, 'n apteek en 'n Superspar-kruidenierswinkel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 33 Hart Street, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Charming Seaside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Hart Street, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB9riwSmszL75GOXWSoeNn9yDgTYv6Kn880WmcAqTpOD76CW4b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 33 Hart Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.942552500818 28.027751953373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang