Successfully reported

Charmy's

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wilma T
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Waarde vir jou geld. Dit was baie lekker gewees, ek sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome view, peaceful and relaxing. Absolutely wonderful and the host was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Baie dankie, alles was netjies en in plek. Sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Amazing. Great stay with friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Ons het baie lekker gebly met alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker en veilig gebly. Die akkommodasie is binne loopafstand van die naaste winkels. Ons sal egter aanbeveel dat die matras van die bed vervang word met 'n stewiger/stywe/harder matras aangesien ons lywe effens seergemaak was soggens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hayley N
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Amazing Tannie Charmaine, beste gasheer. Ek sal enige dag weer Charmy's bespreek vir 'n vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan-marie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker plekkie, als is mooi skoon en gemaklik. Ons het lekker gebly! Lieflik! Heerlike omgewing en uitsig is werklik mooi. Die plekkie was gerieflik en pragtig. Niks was uit plek uit. Dit was perfek vir my, my man en 5-jarige dogtertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keagan K
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Nice clean place. Quiet and secure. It's a very lovely place, just a bit damp. Maybe look at damp sealing the walls in the bedroom. I will definitely be making use of this place again though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie gerieflik. Baie dankie vir 'n lekker bly by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel H
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie lekker braai met see-uitsig. Baie gasvry. Lieflike braai met see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Malva Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0729c0c5bdf67a05dbb7cb368ee488a8521a99ee21d0f39ce06acdc1fd08d7eeacf69974d4452f959c4c16b9175295044bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 59 Malva Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1975454 22.0515959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang