Successfully reported
+12

Charmy's

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Malva Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Charmy's is 'n knus selfsorgkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in Mosselbaai, wat akkommodasie aan 2 gaste bied.

Hierdie kothuis met 1 slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, 1-plaat induksiestoof, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein tafel vir 2 gaste waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, met 'n TV wat 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, Netflix en YouTube bied. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar. Hierdie kothuis het lugversorging en is gekoppel aan die hoofhuis se omsetterstelsel in geval van beurtkrag.

Die stapeldeure maak oop na 'n patio waar gaste die see-uitsig kan geniet terwyl hulle 'n heerlike buitebraai hou. Buitesitplek is voor elke eenheid beskikbaar, asook veilige parkering. Danabay het 'n verskeidenheid wildlewe, voëls, quinea-hoender, fisante, skilpaaie, sowel as die Kaapse bosbok wat vrylik rondloop en die eiendom gereeld besoek.

Hierdie eiendom is naby die strande, winkelsentrum, restaurante, kroeë, mediese fasiliteite en wassery. Gaste kan 'n rit na Hartenbos-, Diaz- en Santos-strande neem, en die waterpark geniet, sowel as die bekende zipline oor die see.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wilma T
5.0
Waarde vir jou geld. Dit was baie lekker gewees, ek sal beslis weer daar bly.
Sep 2024
Hannelie L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome view, peaceful and relaxing. Absolutely wonderful and the host was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Hester R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie dankie, alles was netjies en in plek. Sal definitief weer van die plek gebruik maak.
Mei 2024
Hayley N
5.0
Amazing Tannie Charmaine, beste gasheer. Ek sal enige dag weer Charmy's bespreek vir 'n vakansie.
Feb 2024
Linda G
4.8
Amazing. Great stay with friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 59 Malva Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charmy's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Malva Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0729c0c5bdf67a05dbb7cb368ee488a8521a99ee21d0f39ce06acdc1fd08d7eeacf69974d4452f959c4c16b9175295044bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 59 Malva Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1975454 22.0515959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang