Successfully reported

Chasing Daylight

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
John S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Chasing Daylight is ongelooflik mooi, baie goed toegerus en naby aan die strand. Chasing Daylight is ongelooflik mooi, baie goed toegerus en naby aan die strand. Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die was fantasties, ons sal weer kom. Die huis is wonderlik, mooier as op die fotos en lekker gelee reg oorkant die swemstrand. Daar is ook baie ruimte met groot kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Dit was presies soos wat dit geadverteer was. Die verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zeldi S
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Highly recommended beach house, spacious, tastefully decorated and stunning view. We had a great stay at Chasing Daylight. Things we loved most include the view, spaciousness, en-suite bathrooms, inside and outside braai, sufficient parking, and walking distance to the beach. The house is tastefully decorated, modern, and light.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Awesome. Ons is op baie kort kennis nog steeds met uitstekende diens gehelp. Alles was reg toe ons daar kom. Dit was ons tweede kuier en beslis nie die laaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Wow. Wat 'n ongelooflike mooi plek. Die kuier/wegbreek saam met familie was perfek. Die dekor is pragtig en dit is 'n lekker kuierhuis. Dit is ruim en baie gerieflik. Goeie kwaliteit toebehore en beslis die moeite werd. Ons sal die herinneringe ewig koester.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Perfekte huis saam vriende of net om te ontspan saam met gesin. Ons het ons kuier baie geniet en sal definitief weer bespreek. Die huis is gee 'n warm gevoel en 'n plek waar jy net kan ontspan en lekker kuier saam met geliefdes. Dis ideaal vir kinders ook omdat dit reg oorkant die hoofstrand sit. Die huis is baie groter as op die foto's en ons was baie beïndruk. Kamers is almal groot en ruim. Die dekor en detail is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Fantasmagories. Sjoe, ons het Chasing Daylight verskriklik geniet. Dit is 'n pragtige, netjiese, en goed toegeruste huis. Die uitsig is asemrowend en ons wou nie huistoe gaan nie. Ons sal die huis vir almal aanbeveel en sal beslis weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elphia W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Pragtige uitsig en stylvolle dekor. Ons kom beslis weer! Perfekte ligging en volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lasea D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Wonderlik! Chasing Daylight het ons verwagtinge ver oortref! Die huis is ongelooflik mooi, groot, skoon, goed uitgelê en toegerus met die hoogste kwaliteit en dit is fantasties geleë! Reg oorkant die strand! Ons kon van die sitkamer af kyk vir die dolfyne en walvisse wat verby swem. Ons het so lekker gebly dat ek reeds droom van ons volgende kuier wat sonder twyfel weer by Chasing Daylight sal wees! Ons sien baie uit na die volgende Struisbaai-wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacoline
Chasing Daylight
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop julle kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 145
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 145
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 700
R 3 700 R 3 145
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Eureka and West Beach Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb1062e49b472b61a840672f0aa000bd5b27260f36491437efd90a25222b05a9a2b495c8a3d73bb95978ef27e04044fe8461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 700 nouVanaf R3 145 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Corner of Eureka and West Beach Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.79572629301 20.047945976257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang