Chasing Daylight
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 22 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Eureka and West Beach Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 700R3 145 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Chasing Daylight is 'n groot selfsorg-vakansiehuis aan die see in die skilderagtige kusdorpie Struisbaai, reg by die gewilde swemstrand van Struisbaai. Die huis bied skouspelagtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan.
Dié villa aan die see het slaapplek vir tot 8 mense en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Die derde badkamer het 'n bad.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is 'n binnebraai-area. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8 en 'n kaggel. Die sitkamer en kombuis het deure wat na 'n patio met 'n buitebraai oopmaak.
Chasing Daylight is ongeveer 4 km vanaf die bekende Kaap Agulhas, wat die mees suidelike punt van die Afrika-kontinent is en die ontmoetingsplek van die Indiese en Atlantiese oseane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacoline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Eureka and West Beach Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Chasing Daylight het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Eureka and West Beach Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang