Successfully reported
+18

Chasselas Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Chasselas, Die Wingerd, Somerset Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chasselas Selfsorg is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverblyf in Somerset-Wes, Wes-Kaap, bied. Die eiendom spog met 'n pragtige tuin, perfek om die son te geniet.

Die huis met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer het met 'n bad, stort en wasbak. Boonop is daar nog 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, asook eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6, perfek vir etes. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV en gratis WiFi-geriewe, om nie die binnenshuise kaggel vir kouer nagte te vergeet nie. Die huis is toegerus met sonkrag sodat gaste nie hoef te bekommer oor kragonderbrekings nie.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep en braai-area met meer buitelug-eetplekke, die ideale plek vir skemerkelkies. Gedurende somersdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anchia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Chasselas, Die Wingerd, Somerset Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chasselas Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Chasselas, Die Wingerd, Somerset Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdadef874d8fa54467273b437dd7d664238f773032b4c30e719d188ceef5bd6a6d9398c83562c5496c8915588360bf4da04f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2 Chasselas Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06628 18.82806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang