Chateau B&B
Beskrywing
Die kamer bied 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed wat met perkallinne opgemaak is, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamer het ook 'n privaat badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan teen R150 per persoon versoek word.
Ontbyt word nie op Sondae bedien nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie dubbelkamers beskik elkeen oor 'n koningingrootte-bed wat met perkallinne opgemaak is en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan teen R150 per persoon versoek word.
Ontbyt word nie op Sondae bedien nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid is bekoorlik en gemaklik en beskik oor 'n intieme leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis en eetarea, en 'n patio. Let daarop dat daar geen wasbak in die kombuis vir skottelgoed is nie, maar daar is skoonmaakgeriewe. Die eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n stapelbed. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eenheid beskik ook oor 'n en suite-stort en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan teen R150 per persoon versoek word.
Ontbyt word nie op Sondae bedien nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3 Park Crescent East, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang