Successfully reported
+20

Chateau de Bosveld

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaalwater Farm, Portion 25, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chateau de Bosveld is op die R33 net buite Vaalwater in die Waterberg-omgewing. Dis 'n ruim huis met 'n koloniale styl en 'n stoep wat om die huis strek.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer het. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, wasbak en aparte toilet. Die huis kan tydens naweke as 'n geheel bespreek word vir tot 8 persone of elke kamer kan apart bespreek word tydens die week teen 'n normale tarief per kamer.

Die kombuis is volledig toegerus en die leefarea is gerieflik.

Gaste kan die hele huis en die 25 ha-bosveld gebruik.

Die huis het ook 'n boma met braaigeriewe.

Dis ideaal vir 'n naweekwegbreek of vakansie waartydens jy die Waterberg-omgewing kan verken. Dis die ideale oornagverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers onderweg na Botswana.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vaalwater Farm, Portion 25, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Chateau de Bosveld het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaalwater Farm, Portion 25, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmNejCwykM6TWMv4n1D02phWDyLvY2yeOpRqJ8GFX07HK0WtPrV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Vaalwater Farm, Portion 25 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -24.310771698745 28.122712311016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang