Successfully reported
+15

Cheerful Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 Meadow Lane, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

In die hartjie van Buccleuch, bied Cheerful Cottage stylvolle akkommodasie, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n muurgemonteerde TV en 'n aangewese werkruimte. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis bied 'n eetkamertafel met 2 sitplekke 'n knus plek vir gedeelde maaltye.

Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde swembad, braai-area met sitplek en die boma. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is World of Golf 2.9 km weg en Woodmead Retail Park is 3.6 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging

Ligging

  • 3 Meadow Lane, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 Meadow Lane, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68da776c1b73b592f1eacf67e9f92a0da5ae2a19d2fd88a57b09ca6a00b2d47b8740a1b49278f3a2766499f0b57d8d27819b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 3 Meadow Lane Buccleuch 2090 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -26.0540838 28.0989315
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang