Successfully reported

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Colette F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wat 'n pragtige plek. Mountain View Cottage is ruim en netjies. Pragtige staproete. Wat 'n pragtige plek. Mountain View Cottage is netjies en ruim. Rus vir jou siel. Pragtige staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bren B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige atmosfeer. Uitstekende verblyf in 'n rustige atmosfeer. Ideaal om net 'n naweek te ontspan en te lees. Hout vir die kaggel ook te koop by die kantoor, maar let daarop dat slegs houtskool in die braai-area gebruik mag word volgens reëls (ons kon darem die hout wat ons saamgery het in die kaggel gebruik).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Sentraal geleë in natuurskoon. Heerlik gebly. Sentraal geleë. Asemrowende eiendom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekker gebly, baie rustig. Lekker gebly ja, baie dankie. Die eenheid is ten volle toegerus met als wat ons moontlik nodig kon hê. WiFi password het net nie gewerk nie, maar oor die algemeen was die kuier great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent. I have a very happy husband who is very pleased with the record number of trout he caught!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie L
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Peaceful, beautiful place. A wonderful, peaceful and tranquil resort with owners who go above and beyond. A really fabulous little hidden gem for a rejuvenating break away. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjeerd D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker oornag stop om birding in die Woodbush Reserve te doen. Ons was in Paul's cottage, alles was puik en goed toegerus en die elektriese komberse in die bed was lekker, want dit kan nogal koud raak daar in die winter. Pragtige tuine om in rond te loop, ja, beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie mooi plekkie. Baie rustig, het goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Ons het heerlik gekuier. Die ontvangs was baie vriendelik en ons is hartlik ontvang. Die eenheid was pragtig en funksioneel, netjies en skoon. Die eenheid is baie goed toegerus en ons het niks kortgekom nie. Die natuurskoon is pragtig en die foreldam is 'n juweel, dit is prentjie mooi en daar is volop forel in die dam. Ons het die tydjie daar baie geniet, sal beslis weer teruggaan en bietjie langer bly volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Cheerio Farm, L4.1 Road, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecc15efaebe96cdadf3247825ec9902b9fc8ec79ae55a0f42256bd71e89e6996dffdfd29dfab7353026cbe30051a0c30686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 143 5 1 5 R71 Cheerio Farm, L4.1 Road 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.896428283165 29.953006988692
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang