Successfully reported
+91

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Cheerio Farm, L4.1 Road, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cheerio Trout Fishing Holiday Resort bied selfsorgverblyf in Magoebaskloof. Gaste kan die rustigheid van die berge in 'n privaat woning geniet wat tussen pragtige bome, struike en blomme skuil. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers op pad na die Krugerwildtuin en ander privaat wildtuine.

Die chalets het slaapplek vir 2, 4 of 6 gaste. Al die nodige geriewe is beskikbaar en die chalets word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n balkon met buitemeubels, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n foreldam op die perseel en rivierhengel kan met die plaaslike hengelvereniging gereël word. Ander geriewe en aktiwiteite sluit 'n swembad, bergfietsry en voetslaan in. Gaste kan ook net by 'n tuinbank ontspan en die berguitsigte geniet.

Vir die avontuurlustiges is daar dagstaproetes en avontuuraktiwiteite, soos Zipline, kloofklim, tjoepry, abseil en boomtopspring naby. Ander besienswaardighede wat ook maklik bereikbaar is, is die Ebenezer-, Magoebaskloof-, Tzaneen- en Dap Naude-dam, die Debengeni-waterval, asook die Woodbush- en Agatha-reservate. Vir gholf-entoesiaste is die Tzaneen en Polokwane Buiteklubs slegs 'n uur se ry weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Colette F
Gesin met tieners
5.0
Wat 'n pragtige plek. Mountain View Cottage is ruim en netjies. Pragtige staproete. Wat 'n pragtige plek. Mountain View Cottage is netjies en ruim. Ru...
Sien meer
Okt 2025
Bren B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer. Uitstekende verblyf in 'n rustige atmosfeer. Ideaal om net 'n naweek te ontspan en te lees. Hout vir die kaggel ook te koop by die ...
Sien meer
Aug 2025
Helga S
5.0
Sentraal geleë in natuurskoon. Heerlik gebly. Sentraal geleë. Asemrowende eiendom.
Jul 2025
Jeffrey S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly, baie rustig. Lekker gebly ja, baie dankie. Die eenheid is ten volle toegerus met als wat ons moontlik nodig kon hê. WiFi password het ne...
Sien meer
Jul 2025
Sue C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. I have a very happy husband who is very pleased with the record number of trout he caught!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R71, Cheerio Farm, L4.1 Road, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Cheerio Farm, L4.1 Road, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecc15efaebe96cdadf3247825ec9902b9fc8ec79ae55a0f42256bd71e89e6996dffdfd29dfab7353026cbe30051a0c30686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 143 5 1 5 R71 Cheerio Farm, L4.1 Road 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.896428283165 29.953006988692
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang