Successfully reported
+34

Cheetah Manor

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Maluti Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cheetah Manor is op 'n kleinhoewe in Spitskop in Bloemfontein geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word in 4 aparte eenhede gebied.

Die oopplan-eenhede is langs mekaar geleë en is apart van die hoofhuis. Elke eenheid het sy eie kombuisie, leefarea en badkamer, en kan tot 3 gaste akkommodeer. Elke eenheid is toegerus met gratis WiFi, en gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n afgeleë hek.

Doendinge in die omliggende area sluit perdry, voëlkyk, wildkyk en fietsry in. Cheetah Manor is 20,4 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Leon F
5.0
Great. Baie lekker gebly, dankie.
Jul 2025
Loraine C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer gaan. Vriendelike ontvangs, skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Baie veilig en rustig.
Apr 2025
Henrietta N
Besigheidsreis
4.8
Perfek vir sakereis. Baie rustig. Onderdak parkeering vir jou voertuig. Sou jy 'n sleepwa hê, is daar genoeg plek op die grasperk vir dit.
Feb 2024
Martin V
Saam met vriende
4.6
Lekker plekkie in 'n stil area. Ons het lekker gebly by Cheetah Manor. Lekker stil area uit die stad.
Nov 2024
Justin R
4.2
Do-able. Not terrible. The fridge did not work. There was no hot water in the shower.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 28 Maluti Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Cheetah Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Maluti Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ee1539c47eba7ddde16d11c50020212f19ea809243ead66ad24528736e6fb44f7b28ad74a607aec6d8b2670812c9a55f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 28 Maluti Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.066545367071 26.15548717276
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang