Successfully reported

Huis Chen

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anton V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wat ’n ongelooflike ervaring! Alles was perfek — van die vriendelike gasvryheid tot die pragtige, skoon kamer en rustige atmosfeer. Ons het elke oomblik geniet en sal beslis weer terugkom. Baie dankie vir ’n onvergeetlike verblyf! Nogmaals dankie vir die ekstra myl wat julle vir my dogter se spesiale dag gegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrico H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig en netjies met vriendelike persoonlike diens! Wonderlike ligging as mens naby Unitas moet wees. Alles wat nodig is en meer. Veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absoluut fantasties. Wat 'n hartlike ontvangs het ons gekry. Die ekstra detail in die woonstel is besonders. Ons het baie lekker gebly. Alles en nog meer wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
1 nag
5.0
Feb 2025

Beste plek -- baie meer as wat ek verwag het en dis prentjiemooi. Ek is vriendelik ontvang, alles was netjies en skoon, ek sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely and welcoming. Great value for money. Close to where I needed to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die moeite werd en waarde vir jou geld. Dit is 'n pragtige plek. Waarde vir jou geld. Sal weer daar boek en ek sal enige tyd Huis Chen voorstel aan mense. Die eienaars is gasvry en ongelooflik aangename mense, jy voel regtig tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik verblyf, stylvol, netjies, veilig, goed geleë, ten volle toegerus, gasvrye mense. Heerlik veilig gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely amazing. Everything was just excellent, from easy payment methods to a clean accommodation. Totally loved it there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loki D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Sentrale lokasie, kamer baie mooi en gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Wonderlike aand oorgebly in Huis Chen. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 209 Emerald Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA330f5a4924d936c545ea7b035246449d567f9b031fd902ba095ec948cba49faeda1ca7ab8caa6efcae34bd3444a0487b9edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 209 Emerald Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.827369657142 28.196518796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang