Chenique’s Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Elderwood Street, Northmead, Benoni, 1509, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Chenique's Guest House bied selfsorgverblyf in die woonbuurt Northmead in Benoni. Gerieflik geleë minder as 20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die verblyf is op die eiendom van die eienaar.
Die eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis het selfsorggeriewe soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer is toegerus met 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Parkeerplek is beskikbaar vir 2 motors agter 'n elektriese heining. Die gastehuis het braaigeriewe, lughawe-vervoerdiens en ontbyt beskikbaar op versoek.
Doendinge in die omgewing sluit visvang en fietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Elderwood Street, Northmead, Benoni, 1509, Gauteng
- Gaste dink Chenique’s Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Elderwood Street, Northmead, Benoni, 1509, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang