Cherry Grove 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 572 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Cherry Grove Suite 1 is 'n gerieflike eenheid op die eerste verdieping van die gewilde Cherry Grove-kompleks in die hoofstraat van Dullstroom. 
Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n platskerm-TV en 'n knus kaggel.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en ketel toegerus. Die eenheid spog ook met 'n privaat stoep. Gaste kan die uitisig oor die binnehof vanaf die balkon geniet.
Privaat parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. 
Die verblyf is minder as 1 km vanaf Dullstroom Spoorwegstasie en net 1,8 km vanaf die Dullstroom Bird of Prey and Rehabilitation-sentrum.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leroy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 572 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Cherry Grove 1 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 572 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang