Cherry Grove 3
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cherry Grove Unit 3 in Dullstroom bied 'n bekoorlike Italiaans-geïnspireerde omgewing, ideaal vir 'n romantiese ontsnapping.
Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is, en beskik oor 'n knus kaggel. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die eenheid maak oop na die asemrowende uitsig oor die piazza.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 142
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang