Cherry Grove 3
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Cherry Grove Apartments, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in 'n Toskaanse kompleks, bied Cherry Grove 3 gaste 'n ontspannende verblyf aan paartjies in die Italiaans-geïnspireerde dorpie, kompleet met 'n fontein en 'n geplaveide piazza.
Gaste het 'n keuse uit 2 woonstelle wat elk 2 mense kan akkommodeer, en elke oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.
Elk van die woonstelle het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n klein yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste ontspan voor die knus kaggel en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale is beskikbaar, sowel as WiFi-toegang.
Die woonstelle maak oop na die Romeo-stoep met uitsig oor die piazza, waar elke Saterdag 'n mark aangebied word. Dullstroom bied verskeie aktiwiteite, van visvang en staproetes, en besienswaardighede soos die Dullstroom Natuurreservaat, Steenkampsberg Natuurreservaat en die Verloren Vallei Natuurreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 142
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 617 Naledi Drive, Cherry Grove Apartments, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Cherry Grove 3 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Cherry Grove Apartments, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang