Successfully reported
+19

Cherry Lane @ Cherry Grove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Naledi Drive, Unit 14 Cherry Grove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cherry Lane @ Cherry Grove is 'n knus selfsorgvakansiewoonstel in die hartjie van die Hooglande in Dullstroom. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in hierdie bekoorlike dorpie.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n Weber-braai, 'n omsetter en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Aktiwiteite soos perdry, kunsvlieghengel, en verskeie voetslaan- en bergfietsroetes kan in die omliggende area geniet word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Keith C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier, en inkopies gedoen. Ons het baie lekker gebly. Cherry Lane @ Cherry Grove is 'n netjiese, knus eenheid, goed geleë met alles wat mens ...
Sien meer
Jul 2025
Judy O
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Onvergeetlike ervaring! Uitstekende akkommodasie met alles wat jy kan nodig kry!
Jul 2025
Renier B
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay for a long weekend. Lovely place to stay for 2-3 nights, cosy little place for 2 people and an easy drive from JHB.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jacques L
Saam met lewensmaat
5.0
Magical, break away, home away from home. The best ever, the hostess and all involved were friendly. Recommendations on places to visit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Amoré K
Saam met lewensmaat
5.0
Idiliese verblyf wat jou vervoer na Italië. Dit was 'n droom naweek, die uitsig en kaggel was ons hoogtepunt! Snoesige bedlinne, sag-ryk tapyte onderv...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 9 Naledi Drive, Unit 14 Cherry Grove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Cherry Lane @ Cherry Grove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Naledi Drive, Unit 14 Cherry Grove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA755822a2293972fed27824484714d42f5a9be519c020ea1334ecc738356af06e462c9246c8886e85a0f0be9a78db1b056f56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 9 Naledi Drive Unit 14 Cherry Grove 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.424404008836 30.100100251784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang