Successfully reported
+42

Cherry Lodge

  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Pine Road, Kyalami, 1685, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cherry Lodge is in Kyalami in die Midrand geleë, net 'n klipgooi van die Kasteel van Kyalami af. Ons is gerieflik naby die Midrand-sakekern, Gallagher Konferensiesentrum, Kyalami Equestrian Centre, Kyalami-renbaan en Kyalami-besigheidspark geleë. Toegang tot die hoofpaaie na Centurion en Pretoria is net 'n paar kilometer verf.

Cherry Lodge bied verblyf aan 56 gaste. Selfsorg of opsies waar alle etes ingesluit is, is vir gesinne, sakereisigers en besoekers beskikbaar.

Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuisie, studeerhoekie, TV met stroomdiense (geen DStv), 'n en suite-badkamer met stort en koffie- en teemaakgeriewe. Die kuierarea het vinnige en doeltreffende WiFi en wasgoed- en pendeldienste is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkeerplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cherry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 56 Pine Road, Kyalami, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Cherry Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Pine Road, Kyalami, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fb76a4ea4d0d66e3bd93e8e14becbce562af27b6afae641b5de3c5234fa25abf1ac781f5a12b2f5affcfd41eb5db7c868b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 56 Pine Road Kyalami 1685 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.988480125754 28.054296970367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang