Successfully reported

Cherry On Top Self Catering Establishment

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Rienie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Het baie lekker gebly. Lekker stil en rustige omgewing. Sou net graag aircon of dakwaaier wou hê, maar verder was als regtig baie gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vickus K
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Goeie, netjiese verblyf. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Awee C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld, klein goedjies wat gepla het. Als was reg, kan dalk net kyk na dakwaaier wat nie gewerk het nie. Daar was 'n klein waaier wat baie geraas het. Matrasse op beddens is op hulle einde, was nie baie gemaklik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanette
Cherry On Top Self Catering Establishment
Goeiedag Awee Dankie vir jou terugvoer - ek het opgemerk dat die dakwaaier nie gewerk het nie en toe die gewone waaier tydelik daar ingesit. Ek was egter nie bewus daarvan dat dit raas nie, ek is so jammer. Ons sal ook die matrasse nagaan, dit is moeilik om dit vas te stel, so ons waardeer jou terugvoer.

Paul V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Goeie ervaring, lekker gebly! Ons wou naby aan Girls High gewees het, so die ligging was perfek. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het in die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanette
Cherry On Top Self Catering Establishment
Baie dankie Christine, ons waardeer jou terugvoer. Kom gerus weer!

Sidney R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

Business trip. We had a great stay and will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanette
Cherry On Top Self Catering Establishment
Thank you, Sidney. My apologies for not meeting you in person. I look forward to your next booking.

Antoinette F
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Okt 2024

Ek sal nie 'n terugkerende gas wees nie. Die kamers het 'n bedompige reuk. Die kombuis en badkamer is egter baie netjies - toebehore in die kombuis nuut, badkamer mooi. Die kombuis is net baie klein - moeilik wanneer mens meeste etes self moet berei (die rede hoekom ek 'n selfsorg eenheid bespreek het). Die kombuis kort 'n braaibak, 'n deksel vir die pan, en vurke. Die stoep en stoeptafel was vuil, wat teleurstellend was, aangesien daar nie ander plek is om te sit as gesin om saam te eet nie. Die eenheid is by die hek - voertuie wat laat ingery het na die agterste eenhede was baie steurend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sanette
Cherry On Top Self Catering Establishment
Dankie vir jou review en aanbevelings. Ek kan regtig nie glo dat die kamers as bedompig beskryf word nie, ons hou dit wel toe teen hitte en die stof wat ons die afgelope week gehad het. Die kombuisie word as 'n klein kombuisie beskryf, ander aanbevelings sal ek beslis na kyk oor deksel en braaibak ens. Dankie. Ek het wel ook die stoep self weer Vrydagoggend weer gemop en die tafel buite skoongemaak en opgemerk dat die tafel se oppervlak keer terug na dieselfde kleur sodra dit droog word. Ek weet ook dat ek baie goeie reviews kry - ook mense wat vir 3 weke daar in dieselfde eenheid gebly het en tevrede was. Maar ek neem alles wat jy noem ter harte, baie dankie!

Hennie S
1 nag Gesin met tieners
1.6
Okt 2024

Teleurstellend. Hierdie was glad nie waarde vir geld nie. Al was die kamer mooi skoon, was die beddegoed glad nie op standaard nie. Die kussings, matrasse en beddegoed is afgeleef en op. Nooit die gasvrou eers ontmoet om te hoor of ons as gaste reg is of iets benodig nie. Hierdie was werklik 'n teleurstelling vir die prys wat ons moes betaal.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Sanette
Cherry On Top Self Catering Establishment
Dankie vir jou review, Hennie. Ek sal die aanbevelings navolg en aan aandag gee. Ek was wel die Saterdagoggend daar, maar het julle gemis. Weens siekte-omstandighede van 'n bejaarde moeder kon ek julle ongelukkig nie Vrydagmiddag ontvang nie, maar sou ter enige tyd beddegoed kom omruil het. Ek ontvang ook regtig goeie reviews en sal dus enige kritiek met die regte gesindheid hanteer.

Etrizia S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Lekker oorgeslaap. Baie lekker oorslaap plekkie. Die plekkie is goed ingerig en het alles wat 'n mens moontlik nodig sal hê en nog meer. Baie lekker naby aan die liggie fees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2023

Het twee nagte daar geslaap en is dit is in 'n baie rustige omgewing. Dit is my tweede keer wat ek daar bly en die gesinseenheid is baie lekker. Baie rustige naweek daar deurgebring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanette
Cherry On Top Self Catering Establishment
Dankie Schalk, kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 182 Kock Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNTQyNTY5LTdhODUtNDBjZC04NjkyLWE2NTNiYjkxODM1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 40 5 1 5 182 Kock Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.737504571833 27.087532281876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang