Successfully reported
+28

Cherry On Top Self Catering Establishment

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 182 Kock Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Cherry On Top Self Catering het altesaam 9 selfsorg-eenhede geskik vir enkellopendes wat deel, paartjies, gesinne of groepe, werkers.

Elke eenheid het sy eie ingang, veilige parkering, braaigeriewe, goed toegeruste kombuisies, TV in elke eenheid met oop TV-kanale, gratis WiFi.

Cherry On Top Self Catering is geleë naby die Potchefstroom Hospitaal, Country Club, Spar en Mooiriver Mall. Ons is ongeveer 7 minute se ry vanaf die Noordwes Universiteit.

Die gasheer woon nie op die perseel nie, maar kan 24 uur per dag gekontak word vir hulp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Rienie J
Saam met vriende
5.0
Het baie lekker gebly. Lekker stil en rustige omgewing. Sou net graag aircon of dakwaaier wou hê, maar verder was als regtig baie gerieflik, skoon en ...
Sien meer
Okt 2025
Vickus K
Gesin met tieners
4.6
Goeie, netjiese verblyf. Het baie lekker gebly.
Apr 2025
Awee C
Gesin met tieners
4.6
Goeie waarde vir geld, klein goedjies wat gepla het. Als was reg, kan dalk net kyk na dakwaaier wat nie gewerk het nie. Daar was 'n klein waaier wat b...
Sien meer
Mrt 2025
Paul V
Gesin met tieners
4.4
Goeie ervaring, lekker gebly! Ons wou naby aan Girls High gewees het, so die ligging was perfek. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het in die plekk...
Sien meer
Mei 2024
Sidney R
Besigheidsreis
4.4
Business trip. We had a great stay and will stay here again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 182 Kock Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Cherry On Top Self Catering Establishment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 182 Kock Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNTQyNTY5LTdhODUtNDBjZC04NjkyLWE2NTNiYjkxODM1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 40 5 1 5 182 Kock Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.737504571833 27.087532281876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang