Successfully reported
+25

Chesham House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 319 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chesham House is 'n gerieflike, gesinstipe B&B in Hermanus, 'n kusdorpie wat bekend is vir sy informele atmosfeer en puik ligging.

Die gastehuis bestaan uit 8 kamers wat tot 17 gaste kan huisves. Besprekings vir groot groepe word nie toegelaat nie.

Chesham House is in Millionaire's Mile, net 'n paar meter van die strand af geleë. Dit is oorkant die bekende walviskykplekke in die omgewing genaamd "Die Gang". Heelwat bekende kranspaadjies, bergpaadjies en Hermanus Gholfbaan is ook net om die hoek.

Chesham House beskik ook oor 'n lieflike swembad en 'n groot tuin. Ander geriewe: koffie- en teemaakgeriewe en internet in al die kamers. Die meeste kamers is ook toegerus met televisies (SABC 1, 2, 3 en eTV).

Braaigeriewe is nie beskikbaar nie en groot groepe word ongelukkig nie akkommodeer nie, behalwe as die rede vir die groep-besoek vasgestel word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Portia N
5.0
Homely. My daughter and I enjoyed our staycation at Chesham House. It was beautiful and the host was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Liesl M
Gesin met klein kinders
5.0
Ontvangs was wonderlik! Ek sal definitief weer daar kuier. Baie gerieflik en naby aan die muurbal bane waar ons moes wees. Baie lekker ontbyte ontvang...
Sien meer
Sep 2025
Quentin R
Besigheidsreis
5.0
Perfect. Perfect. A bit more space for parking would be great to have a big vehicle. WiFi was slow.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jean A
Saam met lewensmaat
5.0
Spot on. Just perfect. The pricing was on point, and the location was right where we wanted, right across the road from the Cliff Path....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Wynand S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik. Ontbyt was baie lekker.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 319 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chesham House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 319 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c4ddf1896abd8f9cc0265a8c00333baff618f4a693515ba1b4ad94f6290283ec6989ba7d1b290de6a46ae24d2ee9171dcfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 319 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.410263 19.259628
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang