Successfully reported

Chez 117

Selfsorg

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.0
Susandra A
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies, net wat jy nodig het vir 'n stopover. Goeie waarde vir geld. Ons was oppad wildtuin toe en dit was die perfekte oornag om vroeg in die park in te gaan. Ons gasvrou was baie behulpsaam en akkommoderend toe ons laat ingeklok het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrie S
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2025

Vir 1 nag se slaap was dit ok. Eienaar het 3 Labrador honde. Blaf in die nag. Dorp het nie water gehad nie en eienaar het ons nie in die oggend ingelig dat water herstel is.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Rachel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 117 Tulbach Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa6b1525ac10e9b0aa47e893efd62708fa3baa1c9b3a6092b91cd318b94a68b514cf555bc6c36db80b13cf1944c73d8fbbad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 117 Tulbach Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -23.9321637 31.134702960119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang